SLAGHUIS
WIE IS ONS
KONTAK
More
Kuilsrivier slaghuis is nie net 'n gewone slaghuis nie, ons doen ook spitbraais, bulk orders, society meat hampers en Personalized Packaging (onder andere). Ons spitbraais kan ook gehuur word.
Ons lewer af ook!
Kom proe gerus ons wors by ons stap happie stalletjie.
As jy hierdie sien, is jy baie naby aan die Kuilsrivier slaghuis experience...