TERBLANCHE BOSMAN

WELKOM

Hier by die Kuilsrivier Slaghuis glo ons nog aan al die ou waardes. Net die beste is goed genoeg vir ons kliente met vriendelike en persoonlike diens. Ons verkoop kwaliteit vleis teen sak pas pryse. Kos wat jou hart warm maak en jou maag vol maak Kom loer gerus in, jy is altyd welkom!

 

Terblanche en Oubaas Bosman